Sinkplaatpad na liefde

· Penguin Random House South Africa
Ebook
192
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Deziré Kriek, ’n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om ’n kontrak te sluit met ’n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hulle werknemers wil hê. Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar knieë lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiële bestuurder, Kylie, ook háár oog op die aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Deziré en die Nico ontwikkel in meer as net ’n werksverhouding tydens ’n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik wanneer Nico se sesjarige seun uit ’n vorige huwelik, verdwyn. Terug in Suid-Afrika probeer Kylie alles in haar vermoë om Deziré en Nico uit mekaar uit te hou. Maar gaan sy daarin slaag?

About the author

Jaco Versfeld is woonagtig in Pretoria, maar het ‘n belangrike deel van sy lewe aan Parys in die Vrystaat gegee. Hy werk voltyds as joer­nalis en nuusskrywer terwyl hy besluit wat hy wil word as hy eendag groot is. Sy voorliefde is boeke en as hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Sy vrou is sy regterhand en met twee seuns wat reeds uit die huis is, werk hulle so tussen die boeke saam om ‘n laatlam-pensioen­vreter deur die laerskool te kry.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.