Seewier en Sjampanje

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van ’n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar ’n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oë vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op ’n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie. Duinebaai het egter ’n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is ’n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Naas haar skryfwerk, is Rosita Oberholster ook baie lief vir skilder. Solank sy kan wegraak in haar wêreld van woorde en kuns is sy op haar gelukkigste. Sy het reeds vyf Romanzas op haar kerfstok en het die ATKV-Woordveertjieprys vir Romanses in 2017 met Troue in ’n towerbos gewen.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።