Rou Real Rebel vir Jesus

· Pioneers Arise Media and Publishing
5.0
1 āļĢāļĩāļ§āļīāļ§
eBook
105
āļŦāļ™āđ‰āļē
āļĄāļĩāļŠāļīāļ—āļ˜āļīāđŒ
āļ„āļ°āđāļ™āļ™āđāļĨāļ°āļĢāļĩāļ§āļīāļ§āđ„āļĄāđˆāđ„āļ”āđ‰āļĢāļąāļšāļāļēāļĢāļ•āļĢāļ§āļˆāļŠāļ­āļšāļĒāļ·āļ™āļĒāļąāļ™ Â āļ”āļđāļ‚āđ‰āļ­āļĄāļđāļĨāđ€āļžāļīāđˆāļĄāđ€āļ•āļīāļĄ

āđ€āļāļĩāđˆāļĒāļ§āļāļąāļš eBook āđ€āļĨāđˆāļĄāļ™āļĩāđ‰

Sinopsis

Sy is onbeskaamd `n tiener-rebel, wat soos `n teologiese fout in haar godsdienstige gesin voel. Diep in haar hart wil sy net help om die gebroke wÊreld `n beter plek te maak, maar sy voel verlore in haar identiteit. Die maskers wat die wÊreld en die kerk voorhou, verpes haar. Sy glo sy is uniek, en dat groepsdruk nie `n houvas op haar het nie. Maar toe haar ouers besluit om te skei, het haar poging om “haar wÊreld te red” inmekaar getuimel.

Haar soeke na wie God is motiveer haar om staande te bly, te midde van haar ouers se egskeiding. Sy voel alleen en verlore in `n huis sonder haar ma in die tyd wat sy wil leer van “vrou-wees”. Onwetend druk sy `n masker op haar gesig om haarself te beskerm. Sy vind haarself as `n party girl, wat liefde in die arms van verskillende figure vind. Sy kruisig haarself keer op keer, omdat sy weet dat sy van die pad af en honger vir aandag is. Kos raak haar toevlug om elke stukkende emosie te versmoor.

In `n poging om haarself te vind, gaan studeer sy weg van haar stukkende omstandighede. Na `n bekeringsoomblik, begin haar verhouding met die Here vorm aanneem. Die studente partytjies vermaak haar glad nie, maar wel die nuwe “Christen boyfriends”.

Sy raak gewortel as joernalis op die Kaapse platteland wie se wÊreld vining in `n sendingveld ontaard. `n Traumatiese motorongeluk en `n reuse liefdesteleurstelling kry haar nie onder nie. Die gebeure moedig haar aan, om met groot ywer haar getuienis en die verlossingsboodskap met ander te deel. Nog `n voorval stroop haar van alles wat sy besit. Dít verander haar lewe onherroeplik. Sy soek antwoorde by die Here!

In haar soeke ontmoet sy haar trouman en begin `n nuwe “droomwerk”. Sy voel soos `n skaapwagter in haar nuwe werksgeleentheid, maar haar huwelik verskaf genoeg opwinding en lewenslesse om haar avontuurlustigheid brandend te hou.Haar liefde vir haar eerste Bruidegom, hou haar nederig en biddend in die seisoen. Die egpaar word die diepe Afrika ingestuur waar hulle liefde vir mense tot op die uiterste getoets word. Tog kies sy dat seer haar nie sal terughou, om ander met die evangelie te inspireer. Terug in die land kom sy voor `n reuse kruispad. Gaan sy kies om te voldoen aan wat mense verwag of gaan sy braaf wees en haar droom volg?

āļāļēāļĢāđƒāļŦāđ‰āļ„āļ°āđāļ™āļ™āđāļĨāļ°āļĢāļĩāļ§āļīāļ§

5.0
1 āļĢāļĩāļ§āļīāļ§

āđƒāļŦāđ‰āļ„āļ°āđāļ™āļ™ eBook āļ™āļĩāđ‰

āđāļŠāļ”āļ‡āļ„āļ§āļēāļĄāđ€āļŦāđ‡āļ™āļ‚āļ­āļ‡āļ„āļļāļ“āđƒāļŦāđ‰āđ€āļĢāļēāļĢāļąāļšāļĢāļđāđ‰

āļ‚āđ‰āļ­āļĄāļđāļĨāđƒāļ™āļāļēāļĢāļ­āđˆāļēāļ™

āļŠāļĄāļēāļĢāđŒāļ—āđ‚āļŸāļ™āđāļĨāļ°āđāļ—āđ‡āļšāđ€āļĨāđ‡āļ•
āļ•āļīāļ”āļ•āļąāđ‰āļ‡āđāļ­āļ› Google Play Books āļŠāļģāļŦāļĢāļąāļš Android āđāļĨāļ° iPad/iPhone āđāļ­āļ›āļˆāļ°āļ‹āļīāļ‡āļ„āđŒāđ‚āļ”āļĒāļ­āļąāļ•āđ‚āļ™āļĄāļąāļ•āļīāļāļąāļšāļšāļąāļāļŠāļĩāļ‚āļ­āļ‡āļ„āļļāļ“ āđāļĨāļ°āļŠāđˆāļ§āļĒāđƒāļŦāđ‰āļ„āļļāļ“āļ­āđˆāļēāļ™āđāļšāļšāļ­āļ­āļ™āđ„āļĨāļ™āđŒāļŦāļĢāļ·āļ­āļ­āļ­āļŸāđ„āļĨāļ™āđŒāđ„āļ”āđ‰āļ—āļļāļāļ—āļĩāđˆ
āđāļĨāđ‡āļ›āļ—āđ‡āļ­āļ›āđāļĨāļ°āļ„āļ­āļĄāļžāļīāļ§āđ€āļ•āļ­āļĢāđŒ
āļ„āļļāļ“āļŸāļąāļ‡āļŦāļ™āļąāļ‡āļŠāļ·āļ­āđ€āļŠāļĩāļĒāļ‡āļ—āļĩāđˆāļ‹āļ·āđ‰āļ­āļˆāļēāļ Google Play āđ‚āļ”āļĒāđƒāļŠāđ‰āđ€āļ§āđ‡āļšāđ€āļšāļĢāļēāļ§āđŒāđ€āļ‹āļ­āļĢāđŒāđƒāļ™āļ„āļ­āļĄāļžāļīāļ§āđ€āļ•āļ­āļĢāđŒāđ„āļ”āđ‰
eReader āđāļĨāļ°āļ­āļļāļ›āļāļĢāļ“āđŒāļ­āļ·āđˆāļ™āđ†
āļŦāļēāļāļ•āđ‰āļ­āļ‡āļāļēāļĢāļ­āđˆāļēāļ™āļšāļ™āļ­āļļāļ›āļāļĢāļ“āđŒ e-ink āđ€āļŠāđˆāļ™ Kobo eReader āļ„āļļāļ“āļˆāļ°āļ•āđ‰āļ­āļ‡āļ”āļēāļ§āļ™āđŒāđ‚āļŦāļĨāļ”āđāļĨāļ°āđ‚āļ­āļ™āđ„āļŸāļĨāđŒāđ„āļ›āļĒāļąāļ‡āļ­āļļāļ›āļāļĢāļ“āđŒāļ‚āļ­āļ‡āļ„āļļāļ“ āđ‚āļ›āļĢāļ”āļ—āļģāļ•āļēāļĄāļ§āļīāļ˜āļĩāļāļēāļĢāļ­āļĒāđˆāļēāļ‡āļĨāļ°āđ€āļ­āļĩāļĒāļ”āđƒāļ™āļĻāļđāļ™āļĒāđŒāļŠāđˆāļ§āļĒāđ€āļŦāļĨāļ·āļ­āđ€āļžāļ·āđˆāļ­āđ‚āļ­āļ™āđ„āļŸāļĨāđŒāđ„āļ›āļĒāļąāļ‡ eReader āļ—āļĩāđˆāļĢāļ­āļ‡āļĢāļąāļš