Waag en wen

· Penguin Random House South Africa
Ebook
208
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Sy gaan alles moet waag om sy hart te wen ...
Katryn kan nie verstaan waarom almal in haar lewe mal is oor Daniël
Roux nie. Ja, hy is aantreklik, maar dis al. Sý wil meer in ’n man sien as
net sy mooi gesig, sy gespierde lyf en sy gladde mond.
Stadigaan begin sy tog besef dat Daniël anders is. Maar afgesien van die
skade wat sy aangerig het met haar aanvanklik bevooroordeelde houding
teenoor hom, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie. Sy het mos al
voorheen haar vingers verbrand. En nou beskuldig Daniël haar dat sy
met sy gevoelens speel. Daar blyk geen einde aan die spanning tussen
hulle te wees nie.
Katryn moet besluit of sy die moed het om haarself bloot te stel deur met
vertroue ’n nuwe verhouding aan te knoop.

About the author

Renda de Waal-Fourie het op Witbank (nou eMalahleni) gematrikuleer. Sy het deur die jare verskeie grade en diplomas verwerf. Daarna het sy vir ’n paar jaar in die Staatsdiens gewerk, daarna eers kinders grootgemaak en van 1987 tot 2013 voltyds en later deeltyds klas gegee by tersiêre instellings, hoofsaaklik by die voormalige technikons (nou universiteite van tegnologie). Sy is in 1974 getroud met haar man en hulle het vier kinders, sowel as vyf wonderlike kleinkinders. Renda en haar man reis ook graag.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.