Professor Fungus omnibus 3

· Professor Fungus · Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
224
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, … en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend ’n splinternuwe storie!1. Professor Fungus en die sneeumasjien2. Professor Fungus en die monsterformule3. Professor Fungus en die onsigbare skurk4. Professor Fungus en die gekloonde konyn5. Professor Fungus en die nare newe-effek - eksklusief uitgegee in hierdie omnibus

ስለደራሲው

Johann Strauss woon in Pretoria. Sy vernuwende kinderboekillustrasies, in ’n verskeidenheid verskillende style, het hom reeds drie gesogte ATKV-Kinderboektoekennings besorg. Benewens sy illustrasies vir verskeie van die grootste Suid-Afrikaanse uitgewers, is hy ook betrokke by die advertensie-, televisie- en rekenaarspeletjiebedryf as grafiese kunstenaar.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።