Pasmaats

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
129
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Die wildboer van Limpopo het Saritha eers op haar perdjie, en toe haar voete deeglik onder haar uit. Maar voor sy haar aan dié heerlikheid kan oorgee, moet sy veg vir haar loopbaan aan die universiteit.

ስለደራሲው

Gedurende haar werksloopbaan het Ida Bester haar hand gewaag aan verskeie take wat met taal te make het. Sy het dit vaarwel geroep om voltyds te skryf en het al meer as 15 boeke die lig laat sien, waarvan die 11 Romanzas wat deur LAPA Uitgewers uitgegee is vir haar die grootste genoegdoening gebring het. Nadat sy vir 11 jaar lank in Leeupoort op Limpopo gewoon het, het sy en haar man teruggetrek Pretoria toe waar hulle vroeër hul vier kinders grootgemaak het. Ida is dol oor hul 11 kleinkinders. Haar stokperdjies is lees, reis, scrapbooking en die versameling van klein vetplante.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።