Mynie Speel met Vuur

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 review
Ebook
176
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is ’n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! “Alles smaak soveel beter as dit op die vuur gaargemaak word,” sê sy. “Ek soek altyd enige moontlike verskoning om ’n indrukwekkende, dag lange braai te reël.” Danksy die ervaring wat sy oor reis en braai opgedoen het tydens haar TV-kosmaakprogram “Speel met vuur”, asook deur spyseniering vir private braaigeleenthede, het Mynie besluit om haar idees verder te voer. Die resultaat is hierdie kookboek van braaiproe-spyskaarte – die beste braaivermaak ooit. Mynie nooi jou om pret te hê elke keer as jy braai, met alles van spyskaarttemas en smaaklike (dikwels onkonvensionele) resepte tot gepaste musiekspeellyste en prettige feite! Hetsy jy dus ’n braaigroentjie is of jouself as ’n braaikenner beskou, sluit gerus aan by die partytjie en leer nuwe truuks op Mynie se manier.

Ratings and reviews

5.0
1 review

About the author

Mynie Steffens het op die ouderdom van 10 kos op die vuur begin gaarmaak en het nog nie opgehou nie. Sy het ’n kosprogram oor braai op Via waarin sy deur die land reis, buitengewone kossoorte op die vuur gaarmaak en ’n klomp baie interessante mense ontmoet. Sy was ook al gasvrou vir internasionale en plaaslike braaiproe-geleenthede.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.