Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ’n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ’n monstertoilet ... Dit is net ’n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
Kinderboeken
Kuhusu mwandishi
Chris Venter is tans een van die gewildste en talentvolste jong illusteerders in Suid-Afrika. Sy illustrasies pryk in talle Jaco Jacobs-boeke, waaronder die bekroonde Waarvoor is seerowers bang? (waarvoor hy ’n ATKV-Kinderboektoekenning ontvang het), SuperBoetie, Onverklaarbaar en My boetie dink hy’s Batman.
Unaweza kusikiliza vitabu vilivyonunuliwa kwenye Google Play wakati unatumia kivinjari cha kompyuta yako.
Visomaji pepe na vifaa vingine
Ili usome kwenye vifaa vya wino pepe kama vile visomaji vya vitabu pepe vya Kobo, utahitaji kupakua faili kisha ulihamishie kwenye kifaa chako. Fuatilia maagizo ya kina ya Kituo cha Usaidizi ili uhamishe faili kwenye visomaji vya vitabu pepe vinavyotumika.