Meermindans

· Penguin Random House South Africa
E-boek
107
Bladsye
Geskik
Graderings en resensies word nie geverifieer nie. Kom meer te wete

Meer oor hierdie e-boek

Anja dans die hoofrol in The Little Mermaid en staan op die vooraand van haar deurbraak in die balletwêreld. Maar die konsertpianis wat haar begelei se mosgroen oë en romantiese teenwoordigheid maak dans moeilik.

Meer oor die skrywer

Mari Grobler doen baie navorsing voordat sy haar lesers op reis neem. Skryf is vir haar soos om met woorde te toor. Mari is ook ’n digter, kinderboekskrywer, beeldende kunstenaar, toneelspeler en spreker. Sy is ’n gebore Oos-Kaapenaar en woon tussen rakke vol boeke saam met haar man in Uitenhage naby Port-Elizabeth.

Gradeer hierdie e-boek

Sê vir ons wat jy dink.

Lees inligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-app vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan jou rekenaar se webblaaier gebruik om na oudioboeke wat jy op Google Play gekoop het, te luister.
E-lesers en ander toestelle
Om op e-inktoestelle soos Kobo-e-lesers te lees, moet jy ’n lêer aflaai en dit na jou toestel toe oordra. Volg die gedetailleerde hulpsentrumaanwysings om die lêers na ondersteunde e-lesers toe oor te dra.