Kleur en karamel

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Waarheen sal jou hart jou lei as jy braaf genoeg was om te volg? Wanneer ’n gebroke verhouding vir Hanri terugdryf na haar tuisdorp Swellendam, begin sy huise verf, vasberade om vroualleen ’n suksesvolle verfbesigheid staan te maak. Op ’n projek ontmoet sy vir Lily, ’n nuweling op die dorp wat ’n koffiewinkel en bakkery kom oopmaak. Van die begin af is Hanri gefassineerd deur Lily, al probeer sy haar hart keer. Lily stel nie belang nie en vind nog haar voete ná ’n egskeiding. Wanneer Hanri se beste vriend, Hein, vir Lily begin uitneem, lyk dit asof dié twee ’n verhouding aanknoop. Hanri wil nie vir Hein as vriend verloor nie, maar kan ook nie haar gevoelens vir Lily wegsteek nie. En vir derde wiel speel sien sy nie kans nie. Liefde is egter vreemd, en niemand kan voorspel waar die hart jou sal lei wanneer jy begin luister nie.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Analize Viljoen bly op ’n plot in Gordonsbaai saam met haar seun en twee honde. Kosmaak, die see en boeke maak haar gelukkig. Sy stap graag, en kamp gereeld in die veld of in die berge, ver van alles en almal af. Die meisies van Kleur en karamel het haar oortuig om hierdie somer ook ’n kayak aan te skaf en te begin roei. Sy glo almal het ’n klomp stories wat hulle leef, en sy skryf omdat sy haar oral in stories vasloop wat vertel moet word. Analize doen aanlynboekgesprekke op Boekemakranka se blad waar sy en Trisa Hugo eenmaal per week met ander skrywers gesels.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።