Kammabruid

ยท Penguin Random House South Africa
eBook
121
ํŽ˜์ด์ง€
์ ์šฉ ๊ฐ€๋Šฅ
๊ฒ€์ฆ๋˜์ง€ ์•Š์€ ํ‰์ ๊ณผ ๋ฆฌ๋ทฐ์ž…๋‹ˆ๋‹ค. ย ์ž์„ธํžˆ ์•Œ์•„๋ณด๊ธฐ

eBook ์ •๋ณด

Sanrie en โ€™n kollega hou as kammapaartjie โ€˜wittebroodโ€™ by โ€™n eksklusiewe lodge om die scoop van die jaar te kry. Die veldwagter Luan Maritz slaan egter Sanrie se asem weg. Maar is hy wie hy voorgee om te wees?

์ €์ž ์ •๋ณด

Gedurende haar werksloopbaan het Ida Bester haar hand gewaag aan verskeie take wat met taal te make het. Sy het dit vaarwel geroep om voltyds te skryf en het al meer as 15 boeke die lig laat sien, waarvan die 11 Romanzas wat deur LAPA Uitgewers uitgegee is vir haar die grootste genoegdoening gebring het. Nadat sy vir 11 jaar lank in Leeupoort op Limpopo gewoon het, het sy en haar man teruggetrek Pretoria toe waar hulle vroeรซr hul vier kinders grootgemaak het. Ida is dol oor hul 11 kleinkinders. Haar stokperdjies is lees, reis, scrapbooking en die versameling van klein vetplante.

์ด eBook ํ‰๊ฐ€

์˜๊ฒฌ์„ ์•Œ๋ ค์ฃผ์„ธ์š”.

์ฝ๊ธฐ ์ •๋ณด

์Šค๋งˆํŠธํฐ ๋ฐ ํƒœ๋ธ”๋ฆฟ
Android ๋ฐ iPad/iPhone์šฉ Google Play ๋ถ ์•ฑ์„ ์„ค์น˜ํ•˜์„ธ์š”. ๊ณ„์ •๊ณผ ์ž๋™์œผ๋กœ ๋™๊ธฐํ™”๋˜์–ด ์–ด๋””์„œ๋‚˜ ์˜จ๋ผ์ธ ๋˜๋Š” ์˜คํ”„๋ผ์ธ์œผ๋กœ ์ฑ…์„ ์ฝ์„ ์ˆ˜ ์žˆ์Šต๋‹ˆ๋‹ค.
๋…ธํŠธ๋ถ ๋ฐ ์ปดํ“จํ„ฐ
์ปดํ“จํ„ฐ์˜ ์›น๋ธŒ๋ผ์šฐ์ €๋ฅผ ์‚ฌ์šฉํ•˜์—ฌ Google Play์—์„œ ๊ตฌ๋งคํ•œ ์˜ค๋””์˜ค๋ถ์„ ๋“ค์„ ์ˆ˜ ์žˆ์Šต๋‹ˆ๋‹ค.
eReader ๋ฐ ๊ธฐํƒ€ ๊ธฐ๊ธฐ
Kobo eReader ๋“ฑ์˜ eBook ๋ฆฌ๋”๊ธฐ์—์„œ ์ฝ์œผ๋ ค๋ฉด ํŒŒ์ผ์„ ๋‹ค์šด๋กœ๋“œํ•˜์—ฌ ๊ธฐ๊ธฐ๋กœ ์ „์†กํ•ด์•ผ ํ•ฉ๋‹ˆ๋‹ค. ์ง€์›๋˜๋Š” eBook ๋ฆฌ๋”๊ธฐ๋กœ ํŒŒ์ผ์„ ์ „์†กํ•˜๋ ค๋ฉด ๊ณ ๊ฐ์„ผํ„ฐ์—์„œ ์ž์„ธํ•œ ์•ˆ๋‚ด๋ฅผ ๋”ฐ๋ฅด์„ธ์š”.