Francois is die skrywer van die “Junglies” kinderboek reeks wat alreeds vertaal is in Spaans, Frans, Italiaans, Duits, Portugees en Afrikaans. Die “Junglies” stories skep bewustheid rondom omgewingskwessies soos bedreigde spesies, omgewingsbewaring en herwinning. Francois is ook die skrywer van enkel, alleenstaande kinderboeke. Hy het ook al sy hand gewaag aan Jong Volwasse Fantasiefiksie en het reeds sy eerste boek in die genre voltooi, genaamd, “Betrayal, Through the Pages (Book 1)”. Francois woon tans in Indonesië en vedeel sy tyd en aandag tussen sy familie en sy skryfkuns. Vir meer inligting besoek assbelief http://fkeyser1.allauthor.com/.