Fortuin

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
395
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Is Eva van Eden ’n heks, of ’n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of ’n Satansnes? Dis wat Xanthe Tredoux moet uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur. Die werklikheid waarmee Xanthe by die sogenaamde holistiese oord te doen kry, is surreëel: die kasteelagtige huis, die meer, tematuine, labirint en ondergrondse tonnels. Die rituele verwar haar net soveel soos die vreemde gaste, en nog vreemder gebeure. Wat haar egter die meeste verwar, is Math Stone se betrokkenheid. En dat Eva al hoe meer soos ’n engel begin lyk. Maar as sy nie die skuldige is nie, is iemand anders besig om die septer van die dood op Paradyskloof te swaai, want twee gaste het reeds aan die hand van ‘Moeder Natuur’ gesterf. En dis duidelik dat Xanthe volgende in die visier is.

ስለደራሲው

Chanette Paul pendel tussen twee tuistes: haar oewerhuisie in die Overbergse dorpie, Stanford, waar die man in haar lewe ’n rivierboot bedryf, en haar skryfplek naby die suidelikste punt van Afrika. Chanette is ’n katliefhebber en smoorverlief op haar dowe kat, Thomas. Sy is ’n leesvraat, ’n onbehendige tuinier en ’n hopelose kok. Sy is lief vir swem en snorkel, en hoop sy sien eendag ’n meermin.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።