FET Vis en tjips

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
103
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk?

Zolani Memani, dis wie.

Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”.

As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen.

Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie.

Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk.

Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag …

Hierdie gewilde jeugroman deur die topverkoperskrywer Jaco Jacobs is nou volledig aangepas en bygewerk vir die skooluitgawe:

* Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans TAT Graad 10 (Roman)

* Bevat agtergrondinligting oor die skrywer

* Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae

* Volledig uitgewerkte antwoorde

* ’n Volledige woordelys

ስለደራሲው

Zinelda McDonald is ’n kunstenaar wat in Kaapstad woon saam met haar musikant-man, Deon, en hulle twee katte. Sy het ’n honneursgraad in Grafiese Ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf en illustreer meestal kinderboeke en ontwerp voorblaaie vir jeugliteratuur. Sy het al ’n paar toekennings gekry vir haar werk (twee ATKV Woordveertjies asook ’n Exclusive Books/IBBY SA 2017 toekenning). Sy’s dankbaar vir die pryse, maar selfs meer dankbaar dat sy al saam met wonderlike skrywers soos Jaco Jacobs, Marita van der Vyver en Fanie Viljoen kon werk.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።