Chanette Paul pendel tussen twee tuistes: haar oewerhuisie in die Overbergse dorpie, Stanford, waar die man in haar lewe ân rivierboot bedryf, en haar skryfplek naby die suidelikste punt van Afrika. Chanette is ân katliefhebber en smoorverlief op haar dowe kat, Thomas. Sy is ân leesvraat, ân onbehendige tuinier en ân hopelose kok. Sy is lief vir swem en snorkel, en hoop sy sien eendag ân meermin.