Ek, jy en Hawaii

· Penguin Random House South Africa
E-boek
192
Bladsye
Geskik
Graderings en resensies word nie geverifieer nie. Kom meer te wete

Meer oor hierdie e-boek

Nadat sy weens die eise van haar loopbaan en lewe byna uitbrand, neem Hanna ’n blaaskans in Hawaii. Daar ontmoet sy die charismatiese Richard, sakeman en mede-eienaar van ’n groep koffiewinkels. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar en Hanna vergesel Richard op ’n sakebesoek aan Maui. Hanna verloor haar hart, maar Richard glo nie in langtermynverhoudings nie. Kan sy hom van plan laat verander of gaan hy haar hart flenters breek?

Meer oor die skrywer

Analize Theron het van kleins af daarvan gedroom om stories te skryf wat ander mense meesleur. Tussendeur ’n voltydse loopbaan, familie, vriende en dierekinders is skryftyd skaars, maar sy sorg dat sy gereeld genoeg na haar fantasiewêreld van liefdesverhale ontvlug.

Gradeer hierdie e-boek

Sê vir ons wat jy dink.

Lees inligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-app vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan jou rekenaar se webblaaier gebruik om na oudioboeke wat jy op Google Play gekoop het, te luister.
E-lesers en ander toestelle
Om op e-inktoestelle soos Kobo-e-lesers te lees, moet jy ’n lêer aflaai en dit na jou toestel toe oordra. Volg die gedetailleerde hulpsentrumaanwysings om die lêers na ondersteunde e-lesers toe oor te dra.