Druk speel!

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
192
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Hoe gemaak wanneer jy filmstudie as ’n genre in jou klas moet behandel? Druk speel! is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan. Nie net help flimstudie met leerders se verbetering van visuele geletterdheid nie, maar dit bevorder ook kritiese denke. Volkleurfoto’s van Suid-Afrikaanse films word gebruik om filmiese aspekte te verduidelik.Aspekte soos die volgende word bespreek:
* verskillende vorme van films
* kamerawerk
* redigering
* kostuums en grimering
* musiek en klank
* hoe om resensies te skryf.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Leon van Nierop is al meer as 44 jaar in die vermaaklikheidsbedryf as omroeper, vervaardiger, regisseur, skrywer in al die media, TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie. Hy is ook ’n dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds ’n beoordelaar wat op verskeie panele sit. Hy is ’n vryskutkjoernalis, doen profiele oor kunstenaars en akteurs, is ’n reisrubriekskrywer en is welbekend vir sy filmresensies.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።