Blonde hare โฆ Helderblou oรซ โฆโn Skitterwit glimlag โฆ Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net โn doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het โn plan โฆ Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.