Afvoer

· Babelcube Inc.
電子書
44
符合資格
評分和評論未經驗證  瞭解詳情

關於本電子書

Moeg en teleurgesteld oor die lewe probeer Janne om in die bad te ontspan. Een-en-veertig jaar. Wonend in ‘n klein woonstelletjie. Verlate deur haar vrien. Die bliksem. Haar bene is slap, daar is te veel grys in haar hare. Om nie van die plooi op haar gesig te praat nie. Te oud om nog kinders te kon hê. Wat als gegee sou word om die horlosie te kon terug draai. Om die lewe ‘n ander wending te laan neem. Soms , net soms kom wense waar. Sien jy die stortputjie, waardeur die water in die afvoer kolk? Konsentreer jy op die beweging van die water. Gee jouself voor en laat jouself meevoer na die badkamers van jou verlede. Maar pasop vir wat jy doen. Jou keuses kan verreikende gevolge hê.

關於作者

In die daaglikse lewe is ek ‘n kopieskrywer. Eers in die diens van verskillende advertensie besighede, en ‘n jaar of ses van vryskud werk. Dus was ek altyd besig met tekste en idees. Tog bly die gedagte van ‘n ‘regte boek’ aanloklik. Geen boek in opdrag, maar iets wat ek heeltemal self sou kon opmaak. Toe ek in die jaar van 2009 een maand in Napels deurbring, kom die idee van ‘n boek na vore. Dit sou nog ‘n jaar duur voordat ek kennis kon maak met ‘n groep-finansiering konsep. As ek interessant genoeg was om gewerf te word, sou my debuutriller ‘Bloedgeld’ uitgegee kon word. In Junie 2012 was dit in Napolitaanse lees ‘n warm maffiariller in die boekwinkels. Daarna het ek die styl beetgepak. Wat volgende gekom het was ‘n nuwe verhaal wat vanself nader aan die huis afspeel. ‘ Gesweerde vriende’ lag vanaf April 2014 in die boekwinkels. Intussen werk ek aan my derde (en vierde) rillermanuskrip. Natuurlik doen e kook my gewone werk as kopieskrywer vir ‘n verskeideheid kliënte. Ek het drie dogters, ‘n vrou en ‘n groot voorliefde vir Italië.

為這本電子書評分

歡迎提供意見。

閱讀資訊

智慧型手機與平板電腦
只要安裝 Google Play 圖書應用程式 Android 版iPad/iPhone 版,不僅應用程式內容會自動與你的帳戶保持同步,還能讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
筆記型電腦和電腦
你可以使用電腦的網路瀏覽器聆聽你在 Google Play 購買的有聲書。
電子書閱讀器與其他裝置
如要在 Kobo 電子閱讀器這類電子書裝置上閱覽書籍,必須將檔案下載並傳輸到該裝置上。請按照說明中心的詳細操作說明,將檔案傳輸到支援的電子閱讀器上。