Die Opstand van Poppie Nel

· LAPA Publishers · በWaldemar Schultz የተተረከ
ተሰሚ መጽሐፍ
7 ሰዓ 4 ደቂቃ
ያላጠረ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት
42 ደቂቃ ናሙና ይፈልጋሉ? በማንኛውም ጊዜ ያዳምጡ፣ ከመስመር ውጭም እንኳ 
አክል

ስለዚህ ኦዲዮ መጽሐፍ

Liefde is al wat vir die mens oor is. Daar onder raas die see toe Poppie Nel dié dag voor dominee Lukas Lucas op sy stoep staan in haar kuise lang romp. Sy moet glo met iemand praat sodat sy kan opstaan. Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie. Dit lyk egter nie asof sy wil nie – praat of opstaan nie. Lukas het ook nie regtig trek vir ’n pratery nie, sy eie pyn is nog vir hom te kosbaar. Maar hy het nou hierdie herderlike plig. Só ontvou Poppie se verhaal. Dit begin in haar ouerhuis en in ’n saaltjie op ’n plot waar ’n pastoor openbarings kry en waar die Nels slaafse navolgers van sy leringe is. Dis net, die openbarings kom en gaan soos dit die pastoor ten beste kan dien. Langmourokke, manskoene, niks mooimaakgoed nie, studie is ook van die duiwel, uitgedink deur die bose wêreld daar buite. Die skade aan ’n meisiekind se siel ... Nou ja. Uiteindelik berei Lukas ’n preek oor die liefde voor. Want dit is al wat daar vir die mens oor is.

ስለደራሲው

Waldemar Schultz is a South African actor, director and voice artist best known for his role as Jan-Hendrik Terreblanche in the SABC2 soapie 7de Laan, from 2000-2009. He was also the host of the 7de Laan companion show Ken Jou Laan (Know Your Lane), which aired on SABC2 from 13 June to 5 September, 2008.

ለዚህ ኦዲዮ መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የማዳመጥ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎ የድር አሳሽ ተጠቅመው Google Play ላይ የገዟቸውን መጽሐፍት ማንበብ ይችላሉ።

በWaldemar Schultz የተተረከ